top of page

Kaartjies: wat is beskikbaar?

DEURnis een-tot-een teater word van 15-27 Oktober 2019 by Wrensch House in Kaapstad aangebied (kaart).
 
- Elke aand is daar slegs drie kaartjies per pakket per tydgleuf beskikbaar. 
- Ablei pakette wys elke aand.
Besluit op 'n pakket en watter tyd jy wil begin kyk (sien hieronder). 
- Kyk eers in die tabel hieronder of daar wel kaartjies beskikbaar is (lys word daagliks opgedateer).
​
(Geen vertonings op Maandae)
​
Dinsdae, Woensdae en Donderdae: 
19:00 - Eerste sessie 
20:30 - Tweede sessie
 
Vrydae, Saterdae en Sondae
17:30 - Eerste sessie
19:00 - Tweede sessie
20:30 - Derde sessie
​
Kaartjies kos R220 per pakket, wat dan drie toneelstukke insluit wat vooraf saam gegroeppeer is (sien pakette).
​
'n Gehoorlid kan op een aand beide pakette (dus ses toneelstukke) kyk deur kaartjies vir twee opeenvolgende sessies te koop.
​
Die beskikbaarheid van kaartjies per pakket lyk soos volg:
PAKKET 1
Skyn / Leef / Stom
Kaartjies nog beskikbaar:
PAKKET 2
Lyf / Seuntjie / Lê
Kaartjies nog beskikbaar:
bottom of page